Hierdie is my eerste poging om my blog te begin. Die blog sal gaan oor “Die Lewe” en my passie vir die natuur met die klem op natuurfotografie – voëls en predatore. Ek gaan meer vertel van die omgewing waar ek die fotos geneem en my ervarings tydens die neem van die fotos.
Watch this space…
Sien vreeslik uit!
LikeLike