Hierdie is my eerste poging om my blog te begin. Die blog sal gaan oor “Die Lewe” en my passie vir die natuur met die klem op natuurfotografie – voĆ«ls en predatore. Ek gaan meer vertel van die omgewing waar ek die fotos geneem en my ervarings tydens die neem van die fotos.
Watch this space…